Frikkadelle
- Marianne Jacoby
- Apr 15, 2016
- 1 min read

Bestandele
125 ml bruin suiker 25 ml Maizena 25 ml Mostert poeier 12,5 ml botter, gesmelt 125 ml bruin asyn 250 ml tamatiesous 500 g maalvleis 1 pakkie bruin uie sop poeier 125 ml natuurlike jogurt 25 ml hawermout
Metode
Stap1
Meng die sousbestanddele en Mikrogolf vir 2 minute Meng die frikkadel bestandele en vorm balletjies Roer sous; pak die maalvleisballetjies in die sous Bedek en mikrogolf dit vir 8 – 10 min of totdie frikkadelle gaar is Resepte vir almal
Comments