Kluitjies vir Bredies
- Marianne Jacoby
- Apr 15, 2016
- 1 min read

Bestandele
250 ml koekmeelblom 5 ml bakpoeier 5 ml sout 2 ml droë of 5 ml vars tiemie 10 ml gekapte pietersielie water om te meng
Metode
Stap1
Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg water by om 'n sagte deeg te vorm. Skep lepelsvol kluitjiedeeg in die bredie se vloeistof en sit die deksel op. Prut vir ongeveer 30 minute sonder om te loer, anders val die kluitjies plat. (Kruie kan uitgelaat word indien verkies).
Comments