Prioriteit Nommer Een
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 16, 2016
- 1 min read

"Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom."
FIL. 1:9-10
God eis om die hoogste prioriteit in ons lewe te wees, nie alleen omdat Hy die reg daartoe het nie, maar ook omdat dit die kwaliteit van ons lewe verhoog.
Comments