LOWCARB KOPPIE-SJOKOLADEKOEK
- Marianne Jacoby
- Apr 17, 2016
- 1 min read

15 ml fyngemaalde lynsaad (lynsaad meel) 1 eier 30 ml kakao 30 ml onversoete amandel melk knippie sout 1 ml bakpoeier 5 ml xylitol Klits al die bestanddele saam en gooi dit uit in 'n gesmeerde koppie of ramekin-bakkie. Mikrogolf op hoog vir 1 minuut (afhangende van jou mikrogolf mag dit dalk so 30 sekondes langer wees). Bedien met die LowCarb Sjokolade Stroop* en styfgeklitste room.
Comments