Neute Lekkers - Peanut Clusters
- Marianne Jacoby
- Apr 17, 2016
- 1 min read

Bestanddele: 150 g sjokolade blok 100 g neute – grof gekap (pekanneute of grondboontjies) Metode: 1. Smelt sjokolade en meng neute by. 2. Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol. **Enjoy...♫ Opsioneel (Versiering) 50 g wit sjokolade Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering. Jy kan as jy wil, so bietjie klapper ook byvoeg of bo-oor strooi as nog warm is.
Comments