Gedelegeerde Verantwoordelikheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 18, 2016
- 1 min read

"Ek sal van die Gees wat op jou is, op hulle laat kom. Hulle sal dan saam met jou die verantwoordelikheid vir die volk dra, sodat jy dit nie alleen hoef te doen nie."
NUM. 11:17
Aanvaar jou Godgegewe verantwoordelikhede,
maar moet nooit dink dat dit pligsversuim is om hulp in te roep nie.
Met ander se hulp kan jy God waarskynlik meer effektief dien.
コメント