Ontwikkel 'n Sin vir Humor
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 19, 2016
- 1 min read

"Wees altyd bly in die HERE!
Ek herhaal: Wees bly!"
FIL. 4:4
Moenie toelaat dat jou humorsin verroes omdat jy dit nie benut nie.
Bid God om deur die Heilige Gees blymoedige sprankel in jou lewe te sit.
Kommentarer