top of page

Tuisgemaakte grondboontjiebotter

  • Marianne Jacoby
  • Apr 19, 2016
  • 1 min read

Verwerk 375 ml (180 g) ongesoute, geroosterde grondboontjies (skille verwyder) en 15 ml grondboontjie-olie in ’n voedselverwerker. Vir gladde grondboontjiebotter, meng albei bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot glad.

Vir growwe grondboontjiebotter, hou 60 ml (30 g) van die grondboontjies eenkant, verwerk die res soos vir gladde grondboontjiebotter en voeg dan die ekstra grondboontjies aan die einde by. Pols ’n paar keer tot dit die verlangde tekstuur bereik het.

Wenke: ■Voeg 1 eetlepel (15 ml) heuning by om dit ’n tikkie soeter te maak, ’n knippie seesout vir ekstra skop of los die skilletjies aan die grondboontjies vir ’n interessante tekstuur. ■Gebruik ’n verskeidenheid neute en noem dit neutebotter. ■Moenie hierdie grondboontjiebotter gebruik om te bak nie, want dit is nie stabiel genoeg om die hitte te hanteer nie. ■Seël die gesteriliseerde flesse en hou vir tot tien dae in die yskas.

留言


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page