TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS
- Lenie Smit
- Apr 19, 2016
- 1 min read

150 g rissies 2 liter wit asyn (ordentlike soort) 2 kop suiker 150 g sout (hoeveelheid is reg so) 100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
Metode: Skep al die bestanddele in 'n glashouer. Laat trek 2 weke. Verpulp. (Pitte kan uitgehaal word voor jy dit verpulp - dan bietjie minder sterk) Gebruik oor alles. Oppas, dit kan verslawend wees! Baie lekker.
Comments