top of page

LEKKER KRUIE BROOD MET KARRINGMELK

  • Marianne Jacoby
  • Apr 21, 2016
  • 1 min read

Lewer 1 ronde brood Bereiding: 10 min. Baktyd: 1 uur

500 g koekmeel 5 ml (1 t) sout 25 ml (5 t) bakpoeier 15 ml (1 e) gemengde vars kruie (soos pietersielie, tiemie, roosmaryn, basilie of dille), gekap 2 eiers, geklits 375 ml (1½ k) karringmelk 30 ml (2 e) olie bossie vars kruie vir bo-op plaas (opsioneel) kruie vir bo-oor strooi

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n ronde bak van 23 cm.

Sif die meel, sout en bakpoeier saam en voeg die gekapte kruie by.

Klits die eiers, karringmelk en olie saam en voeg by die meelmengsel. Roer goed tot ’n sagte deeg vorm.

Skep die mengsel in die voorbereide bak, plaas die bossie vars kruie bo-op indien verkies en bak 1 uur tot ’n toetspen skoon uit die middel van die brood kom. Strooi nog ’n paar vars kruie oor en sit voor saam met botter en kaas.

Gooi kole en bring die pot vir die deeg

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page