SOUSBOONTJIES
- Marianne Jacoby
- Apr 20, 2016
- 1 min read

125 g suikerboontjies ( 250 ml ) ( 1 k ) 25 ml suiker ( 2 E ) 50 ml asyn ( 4 E ) 5 ml sout ( 1 t ) 2 ml peper 25 ml botter ( 2 E )
METODE Was die boontjies en week oornag. Dreineer en kook in vars water sag. Voeg die ander bestanddele by sodra die boontjies sag is, en byna drooggekook het. Die gereg moet souserig wees. Druk `n deel van die boontjies stukkend om die sous dik te maak.
Comments