top of page

Suurdeeg Potbrood

  • Marianne Jacoby
  • Apr 21, 2016
  • 1 min read

Bestanddele: 1 ½ koppie water ¼ teelepel droë kitsgis ½ teelepel seesout 3 koppies meel

Meng alles goed (die deeg word nie geknie nie) in ’n glas bak met ’n deksel en maak toe. Laat staan vir 24uur op ’n plek wat nie te koud is nie. Maak seker dat die deeg dubbel die grootte gerys is na 24 uur, indien nie sit die bak op ’n warmer plek en laat rys. Wanneer gereed, sit ’n pot met ’n deksel (verkieslik ’n ysterpot) met ’n volume van min of meer 2 ℓ in die oond en sit die oond aan op 220°C. Wag tot die oond warm is met die pot binne die oond. Die pot word glad nie gesmeer nie en die deeg ook nie. Haal dan die warm pot uit die oond en skep die deeg versigtig in die warm pot. Pasop om die deeg te veel te roer aangesien dit reeds gerys is en mens wil nie al die lug borreltjies uithaal nie. Die deeg sal weer in die oond rys. Sit nou die deksel op en sit die pot terug in die oond. Bak vir 20 minute met die deksel op en haal dan die deksel af bak vir ’n verdere 20 minute. Die hele sukses van die brood is dat die pot warm moet wees en die deksel MOET vir die eerste 20 minute op wees.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page