Wat Maak Ons met God se Wereld?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 21, 2016
- 1 min read

"Die aarde en alles wat daarop is,
die wereld en die wat daar woon,
alles behoort aan die HERE."
PS. 24:1
Die vraag is nie:
"Wat gebeur met God se wereld?" nie, maar:
"Wat doen ek persoonlik om God se wereld te bewaar en beskerm?"
Commentaires