Geestelike Verval
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 22, 2016
- 1 min read

"Ellende kom nie sommerso uit die grond uit op nie,
swaarkry skiet nie sommer uit die aarde uit op nie."
JOB. 5:6
'n Mens meot jou verhouding met God nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Jy het nooit 'n eindpunt bereik in die proses van heiligmaking nie. Jy het geen waarborg, behalwe Christus, dat jy nie sal terugval nie. Hou daarom aan Hom vas!
Comments