top of page

Speseryhoender- en-rys

  • Marianne Jacoby
  • Apr 22, 2016
  • 1 min read

’n Heerlike weekdagmaaltyd vir die hele gesin

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40 min.

80 ml (⅓ k) olie 2 kg hoenderstukke sout en vars gemaalde peper 1 ui, gekap 15 ml (1 e) kerriepoeier 2 lourierblare 15 ml (1 e) paprika 4 kardemompeule 4 naeltjies 5 swart peperkorrels 1 kaneelstok 2 knoffelhuisies, gekap 4 tamaties, gekap 700 ml hoenderaftreksel 500 ml (2 k) basmatirys, afgespoel ’n hand vol koljander

Verhit die olie oor matige hitte in ’n groot pan met ’n deksel.

Geur die hoender met sout en peper. Braai die hoender in sarsies tot verbruin. Haal uit en sit eenkant. Voeg die ui in die pan en braai 5 min. of tot sag, terwyl jy roer. Voeg die speserye en knoffel by, en braai ’n minuut. Voeg dan die tamatie by. Verlaag die hitte tot matig, sit die hoender terug in die pan en laat dit 10 min. prut. Roer die rys in, bedek en kook 20 min. of tot die rys al dente is. Verwyder van die hitte en roer die koljander in voor jy dit voorsit.

Kommentarer


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page