Oorgevoeligheid Het Sy Eie Pyn
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 23, 2016
- 1 min read

"Toe ek verbiter was en veronreg gevoel het, was ek dom en sonder insig;
soos 'n redelose dier het ek my teenoor U gedra."
PS. 73:21-22
As jy toenemend sensitief word vir die sonde en ontdek hoe dit jou van God skei,
sal jy na 'n steeds dieper gemeenskap met Hom verlang.
Elke afwyking sal vir jou pynlik wees.
Commentaires