Die Liefde Triomfeer
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 24, 2016
- 1 min read

"En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.
En die grootste hiervan is die liefde!"
1 KOR. 13:13
Om 'n lewe van triomferende liefde te lei, moet jy 'n ervaring met die lewende Christus he. Alleen as sy Gees jou gees beheers, kan die liefde die waarmerkteken van jou Christenskap word.
Comments