Oorkoming van Struikelblokke
- Solly Ozrovech - Hy Verkwik my Siel
- Apr 25, 2016
- 1 min read

"Die Sondagmore baie vroeg kom hulle by die graf aan net toe die son opkom. Hulle vra toe vir mekaar: 'Wie sal vir ons die klip voor die ingang van die graf wegrol?'"
MARK. 16:2-3
Probleme wat met geloof in God ontmoet word, is nooit onoorkomelik nie.
Comments