"Gevreesde Vriend"
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 26, 2016
- 1 min read

"Die mens, sy lewensduur is soos die van gras ... as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek is vir altyd leeg."
PS. 103:15
Ons sien die graf as die einde - 'n bodemlose put waarin ons neerdaal, terwyl dit eintlik die blinkende voorportaal is waardeur ons instap in daardie helderverligte glorie wat ons die hemel noem.
Comments