Gees van Liefde
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 27, 2016
- 1 min read

"En die hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het."
ROM. 5:5
Christus het belowe om sy Gees te skenk aan almal wat Hom aanneem en sy heerskapy bely. Ontelbare volgelinge van hierdie eeu glo dat hierdie ervaring met Christus vir ons tyd en geldig en waar is.
Comments