Groei is Onmisbaar
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 28, 2016
- 1 min read

"Sorg darenteen dat julle steeds toenaam in die genade en kennis van ons
HERE en Verlosser, Jesus Christus."
2 PET. 3:18
Om te groei in die kennis van Christus, is alleen moontlik deur die werk van die Heilige Gees en die Woord van God. Deur sy reaksie groei die Christen in genade en in die beeld van Jesus Christus.
Comments