Die Christensakeman
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 29, 2016
- 1 min read

"Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die HERE."
ROM. 12:11
Dis nie 'n kwessie van of sakemens of Christen wees nie. Indien die beginsels van geloof begryp word, moet jy 'n Christen-sakemens tot eer van God wees!
Comentarios