Uiterlike Verval - Innerlike Krag
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 30, 2016
- 1 min read

"Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe."
2 KOR. 4:16
In die ouderdom vergoed God vir wereldgesindheid van jou jeug, deur jou los te maak van die bande wat jou so skynbaar onlosmaaklik aan die wereld verbind het.
Comments