Lekker plaat koekies in minder as 10min!!!!
- Marianne Jacoby
- May 1, 2016
- 1 min read

1 koppie meel 1 eier 2 eet lepels suiker 2 tee lepels bak poeier 3/4 koppie melk sout 2 tee lepels gesmelte botter.
Klits alles saam en daar gaan jy
Ek maak my beslag dubble aan. Al die bestandele word saam gemeng met elektriese klitser Gebruik cook 'n bake in die pan. Pan moet op baie lae hutte wees anders brand dit maklik As bubbles begin vorm is hulle reg om om te draai.
Comments