Vroomheid en Vrede
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 30, 2016
- 1 min read

"Daardie dag sal daar op die klokkies aan die perde se tuie staan:
'Gewy aan die HERE',
en die potte in die huis van die HERE sal net soos die offerkomme
by die altaar wees."
SAG. 14:20
Ware vroomheid is nie toneelspel terwille van die indruk wat jy skep nie. Dit is 'n lewenswyse wat die gevolg is van 'n lewe wat in God geanker is en sy wil weerkaats in elke lewensituasie.
Comments