Toerusting vir die Lewe
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 1, 2016
- 1 min read

"Dawid was in die nood ... en toe het Dawid hulp gevra by die HERE sy God."
1 SAM. 30:6
Deur die genadegawe van sy vrede en liefde, skenk Hy jou die selfvertroue
wat jy nodig het om van dag tot dag oorwinnend te lewe.
Comments