Gesuiwer soos Goud
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 2, 2016
- 1 min read

"Ek sal hulle suiwer soos goud gesuiwer word.
Hulle sal my aanroep, en Ek sal hulle gebede verhoor."
SAG. 13:9
AS ons God in gebed opsoek met opregte oorgawe,
word ons pyne verlig.
Ons weet dan: die sterre was maar altyd daar-
dit moes net donker word sodat ons hulle kon sien.
Comments