Alle Dinge ten Goede
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 3, 2016
- 1 min read

"Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk
vir die wat Hom liefhet, die wat volgens sy besluit geroep is."
ROM. 8:28
God begeer dat ons nie alleen sy ingryping in ons lewe moet aanvaar nie,
maar dat ons in geloof dit ook moet probeer verstaan.
Comments