Jy Het 'n Rol om te Vervul
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 5, 2016
- 1 min read

"Julle seuns en julle dogters sal as profete optree,
julle oumense sal drome droom,
julle jong mans sal visioene sien."
JOEL 2:28
Moet nooit nalaat om op die HERE te wag nie.
Hy sal die inspirasie verskaf wat jou in staat stel om die taak wat
Hy jou opgele het, uit te voer.
Comments