Wegvlug of Vertrou?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 6, 2016
- 1 min read

"Laat jou sorge aan die HERE oor,
Hy sal vir jou sorg."
PS. 55:23
Daar is die wegvlugmetode waarin jy probeer om van jou probleme te ontvlug of the ontduik. Dan is daar die staan-vas-en-vertrou-die-Heer-metode waarin ons hulle in die Naam van die HERE hanteer en oorwin!
Comments