Kondensmelk en Milky bar fudge
- Marianne Jacoby
- May 7, 2016
- 1 min read

Sit in n glasbak. 1 blik kondensmelk 4 slabs milky bar. ( die groot een in blokkies gebreek ) Mikrogolf op High vir 4 min roer en as die sjokolade nog Nie gesmelt is Nie Kook verder vir 1 of 2 min
Ek het 3 druppels vanilla bygesit Dit in n fudge pan uit gegooi Wat met bak papier uitgevoer was Maar Jy Kan Jou pan of glasbak met spray n cook spuit Ook
Sny voor dit heeltemal koud is
Heerlik heerlikš³ maar steek maar weg vir Jouself as Jy n soet tand is
Comments