Krag tot Oorwinning
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 7, 2016
- 1 min read

"Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie,
maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek!"
ROM. 7:19
Breek met die kwaad.
Jubel in God se vergiffenis en in die krag wat Hy jou
skenk om oorwinnend te lewe.
Comments