MEDITERREENSE FRIKKADELLE
- Marianne Jacoby
- May 8, 2016
- 1 min read

Low Carb/Diabetic
500 g bees maalvleis 4 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml sout 30 ml gerasperde uie 5 ml droë pietersielie 15 ml fyn koljander 5 ml fyn komyn 2,5 ml fyn kaneel 2,5 ml gemengde speserye ("allspice") 1 ml rooipeper 1 ml fyn gemmer 1 ml varsgemaalde peper
Meng al die bestanddele saam in 'n groot mengbak. Vorm 25 frikkadelletjies uit die mengsel en pak dit frikkadelletjies op 'n bakplaat. Bak op die middelste rak van die oond teen 180°C vir ongeveer 20 minute - of tot die frikkadelletjies nie meer pienk in die middel is nie.
Lewer 25 Frikkadelle * Per Frikkadel *118kJ * Total Fat 1g * Protein 6g * Total Carbs 0.1g * Net Carbs 0.1g
Comments