Piesangbrood
- Marianne Jacoby
- May 7, 2016
- 1 min read

Hierdie piesangbrood resep is die beste resep wat ek baie graag gebruik as ek piesangbrood maak.
Prep Tyd: 10 minutes Kook Tyd: 1 hour Totale Tyd: 1 hour, 10 minutes Opdien Grootte: 1 Groot Piesang Brood of 2 kleintjies
Bestanddele: 125 ml Margarien 300 ml Suiker 2 Eiers 2 x 250 ml Meel 10 ml Bakpoeier 2,5 ml Sout 5 Fyngedrukte piesangs 2,5 ml Vanilla
Piesangbrood Metode: Room die botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Voeg nou die piesangs en vanilla by die mengsel. Bak +- 1 uur by 180 °C.
Comments