Groei deur Pyn
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 8, 2016
- 1 min read

"... elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra."
JOH. 15:2
Ons hemelse Vader is 'n Meestersnoeier.
Hy weet presies waar ons tekortkominge le.
Hy ken ook die tyd en die metode om dit terug te snoei.
Comments