Die Waardebepaling van 'n Mens
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 9, 2016
- 1 min read

"Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want 'n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie."
LUK. 12:15
Styg uit bo die begeerte om ander te beindruk met jou besittings en streef liewer daarna om jou medemens te dien.
Comments