Onomseilbare Beginsels vir Gebed
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 9, 2016
- 1 min read

"Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon."
MATT. 6:6
Die hoofdoel van alle gebede is om God te vereer, om sy Naam te verheerlik, om sy wil te doen en sy Koninkryk te help bou.
Comments