top of page

LAERSKOOL KLEINMOND PRIMARY

  • Corne Liebenberg
  • May 11, 2016
  • 1 min read

Kleinmond is 'n kusdorp in die Wes-Kaap, in die Overbergstreek, is een van die dorpe in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit en is geleë tussen Bettysbaai en Hawston naby Hermanus.

LAERSKOOL KLEINMOND het sy ontstaan in Julie 1925 gehad nadat die destydse skooltjie op Hermanusrivier, 'n plaas halfpad tussen Kleinmond en Botrivier, na Kleinmond verskuif is. Omdat daar op daardie tydstip geen skoolgebou beskikbaar was nie, is 'n sinkgebou betrek. Die sinkgebou was in drie dele verdeel vir die negosie-winkel, skool en stoor. Mej. J.C. Lötter (vandag mev. Pretorius) was die eerste skoolhoof. In die 63-jarige bestaan van die skool was daar net vyf skoolhoofde. (1988) Die eerste permanente klaskamers is in 1927 in gebruik geneem. In 1984 is die eerste Engelssprekende leerkragte vir Engelse leerlinge aangestel.


Laerskool Kleinmond Primary gaan van krag tot krag en kinders ontwikkel en groei tot hulle volle potensiaal met die reuk van seelug, die uitsig oor die berg en die gekoesterde gevoel van kreatiewe onderwysers wie altyd bereid is om die ekstra myl vir hulle leerders te stap.

Kontak Laerskool Kleinmond:

Adres: 24 Hoof Road Kleinmond, 7195 Western Cape, South Africa Telefoon: +27 28 271 3440 Selfoon: +27 83 380 3974

Besoek Laerskool Kleinmond Primary

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page