Grieweversamelaars
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 11, 2016
- 1 min read

"En wanneer julle staan om te bid, en julle het iets teen iemand, vergewe hom;
dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredinge vergewe."
MARK. 11:25
Christus is deur sy vyande beroof van alle menslike waardigheid.
Hy is verloen en verraai; Hy is bespot en verag; Hy is wreed gekruisig.
Nogtans bid Hy tot sy Vader om sy pynigers te vergewe!
コメント