'n Onbeweeglike Fondament
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 12, 2016
- 1 min read

"Want niemand kan 'n ander fondament le as wat reeds gele is nie.
Die fondament is Jesus Christus."
1 KOR 3:11
As jou kind se lewe in Christus gefundeer is, sal hy in sy latere lewe gevul wees met liefde, blydskap, vrede, geduld, goedhartigheid, vriendelikheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. (Sien Gal. 5:22)
Comments