Boerejongens
- Kookkuns
- May 14, 2016
- 1 min read

3 trosse hanepootdruiwe 30 ml suiker 250 ml brandewyn
Pak die druiwekorrels styf in 'n gesteriliseerde fles. Gooi die suiker oor en vul op met die brandewyn. Verseël en bêre op 'n koel, donker plek vir drie maande.
Bedien as nagereg met geklopte room.
Comments