Troos uit Treur
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 13, 2016
- 1 min read

"Geseend is die wat treur, want hulle sal vertroos word."
MATT. 5:4
Daar is 'n Persiese spreuk wat lui:
"As jy altyd in die sonskyn is, is jy in die woestyn!"
Daar is sekere vrugte wat net die reen kan voortbring en sekere
geesteswinste wat alleen uit droefheid gebore word.
コメント