Om Lief te He ... ten Spyte van
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 15, 2016
- 1 min read

"God het die mens geskep as sy verteenwoordiger,
as beeld van God het Hy die mens geskep."
GEN. 1:27
Ten spyte van die mens se verdorwenheid, is daar nog 'n vonk in
sy binneste wat reageer op die lig en liefde van Jesus Christus.
Comments