Wie is Ek?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 16, 2016
- 1 min read

"Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens.
Die oue is verby, die nuwe het gekom."
2 KOR 5:17
Deur die leiding en oortuiging van die Heilige Gees,
kom jy tot die heerlike besef dat jy kind van God is.
Comments