Wanneer ons Bid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 17, 2016
- 1 min read

"Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene 'n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word
omdat hulle baie woorde gebruik." MATT. 6:7
Wanneer jy bid, praat met God in eenvoudige en alledaagse woorde, asof jy met jou mees vertroude vriend gesels.
コメント