Christus Sentraal
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 18, 2016
- 1 min read

"Ons hoef u nie hierop te antwoord nie. Ons het ons God vir wie ons dien.
Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond,
en Hy sal ons ook red uit u mag."
DAN. 3:16-17
Om in hierdie wereld ware sukses te smaak en jou hoogste ideale te verwesenlik,
moet Christus sentraal staan in jou lewe.
Comments