Anker en Kompas
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 21, 2016
- 1 min read

"Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig."
EF. 4:23-24
Nuwe tye bring noodwendig en onomkeerbaar nuwe eise.
Nuwe eise kan alleen beoordeel word in die ewige beginsels van God se Woord, waarin sy wil vir ons lewe geopenbaar word.
Comments