'n Geloof wat die Onsienlike Sien
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 22, 2016
- 1 min read

"Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop,
om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.
HEB. 11:1
Die heerlikste vrug van die Christelike geloof is die sekerheid van
God se lewende teenwoordigheid en dat Hy jou liefhet.
Σχόλια