Wanneer Jy Bang Is
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 23, 2016
- 1 min read

"Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gese:
'Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.'"
MATT. 14:27
As Christus in beheer van jou denke is en jou gees vervul met sy Heilige Gees,
sal jy ondanks die vrees wat omstandighede veroorsaak,
'n innerlike vrede he wat groter is as alle vrees.
Comentarios