Wat Jy Is - en wat Jy Bedoel is om te Wees
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 24, 2016
- 1 min read

"Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos?
Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons HERE."
ROM. 7:24
God roep jou vandag tot hernude toewyding sodat jy die volheid van jou geloof kan herwin. Dan ervaar jy weer die krag van die lewende Christus in jou gees en lewe.
Comments